Paulus het sommer baie te sê gehad oor hoe ‘n kind van God veronderstel is om sy of haar lewe te leef. In meeste van sy briewe gee hy vir die gelowiges riglyne daaroor. Dit is dan ook nie anders in Efesiërs, die brief wat hy aan die gelowiges in Efese geskryf het nie. In […]