Leer meer oor die Bybelse beginsel van Eerste en hoe jy God eerste stel in jou finansies deur die tiende te gee in dankbaarheid en vertroue. Het jy al ooit gewonder waarom die Here soveel klem lê op die eerste dinge in ons lewens? Daar is ‘n beginsel wat dwarsdeur die Bybel loop – die […]
geestelike dissipline
HOE OM ‘N BETEKENISVOLLE STILTETYD TE Hê
Is een van jou nuwerjaarsvoorneme om nader aan God te kom? Een ding wat hiermee kan help is om elke dag ‘n betekenisvolle stilteyd te hê. Aan die begin van elke nuwe jaar is mense besig om te dink oor hulle nuwejaarsvoorneme. Hierdie voorneme sluit gewoonlik dinge in soos om gewig te verloor, meer georganiseerd […]
