In Psalm 1 stel die psalmis vir ons twee paaie voor. Die een pad is God se pad – die regverdige stap op hierdie pad. Die ander pad is die pad van die wêreld – die goddelose stap op dié pad. In die vorige artikel het ons die VOLG-metode gebruik om te gesels oor die […]
