Frank was nou nie juis bekend daarvoor dat hy ‘n man met baie geduld was nie. Hy het ook glad nie daarvan gehou as mense negatief geklink het nie. Op ‘n dag kry hy ‘n oproep van sy vrou. Hy was juis besig om aan ‘n groot projek te werk en het nie regtig tyd […]