In dié artikel kyk ons na fokustemas en gebedsidees vir ‘n 21-dae vas, wat jy kan gebruik om die meeste uit jou vas te kry. Aan die begin van elke jaar is daar baie mense wat die jaar afskop met ‘n 21-dae vas. So ‘n tydperk van vas en gebed sit jou op die regte […]
gebedsidees
RIGLYNE VIR GEBED
Ons is hierdie maand besig met ‘n reeks oor vas en gebed. Dié twee geestelike dissiplines loop hand aan hand en daarom is dit belangrik dat ons meer oor altwee leer. Sover het ons eintlik nog net oor die vas-gedeelte gesels. Maar vandag gaan ons kyk na beginsels of riglyne vir gebed. Hou hierdie riglyne […]