GEBEDE OM TE BID VIR JOU KIND

Maak ‘n punt daarvan om elke dag te bid vir jou kind. Hier is ‘n paar idees van dinge waarvoor jy kan bid. In Psalm 127:3-5 lees ons: “Kyk, seuns is ‘n erfdeel wat van die Here kom; die vrug van die moederskoot is ‘n beloning. Soos pyle in die hand van ‘n krygsheld, so […]