VERHOUDINGS – HOE OM DAARAAN TE WERK

Almal van ons is op een of ander manier in ‘n verhouding met ander mense. Die van ons wat getroud is, het ‘n verhouding met ons man of vrou en met ons kinders. Ons het verhoudings met ons uitgebreide familie, ons vriende en kollegas. Dan is daar ook nog die verhoudings met ons broers en […]