Het jy al jou geestelike doelwitte vir die jaar gestel? Party mense stel nie regtig jaarlikse doelwitte nie. Ander stel doelwitte, maar doen deur die jaar nie veel daaraan nie. Aan die einde van die jaar besef hulle dan dat niks verander het nie en stel maar weer dieselfde doelwitte vir die volgende jaar. Doelwitte […]