HOE OM JOU DENKE TE VERNUWE: 5 STAPPE

Die Bybel sê dat ons verander deur ons denke te vernuwe. Volg hierdie vyf stappe om jou daarmee te help. Romeine 12:1-2 is van my gunsteling verse in die Bybel. Daar staan: “Broers, op grond van die barmhartigheid van God roep ek julle dus nou op om julle liggame beskikbaar te stel as ‘n offer […]