GEESTELIKE DISSIPLINESREEKS: OM ANDER TE DIEN

As ons ‘n verskil wil maak in die wêreld moet ons leer om ander te dien. Hier is ‘n paar praktiese idees hoe jy dit kan doen. Elke mens wil graag ‘iemand’ wees. Iemand wat belangrik is. Iemand wat ander na opkyk en wat ‘n verskil in die wêreld maak. ‘n ‘Superhero’. Ons dink gewoonlik […]