‘n Mens se gebedslewe is een van die belangrikste aspekte van jou geestelike lewe. Hier is ‘n paar dinge wat jou kan help wanneer jy bid. ‘n Ryk man het besluit om vir sy seun ‘n jaarlikse toelaag te gee. Hy het die seun belowe dat hy elke jaar, op presies dieselfde dag, die volle […]