Volgens die HAT beteken die woord Pasella present; iets ekstra op die koop toe kry. Nou ja, kom laai hier vir jou ‘n ietsie pasella af!
Inspirasie op jou rekenaar (desktop wallpaper)
Kliek op die ‘wallpaper’ om dit af te laai. Nadat jy dit afgelaai het, regskliek en kliek dan op ‘save image as’. Besluit waar jy dit wil stoor en druk ‘save’.


