SPANDEER MEER TYD IN DIE WOORD
Wil jy graag die gewoonte aankweek om tyd in God se Woord te spandeer?
Dan is hierdie gratis ‘challenge’ vir jou!
Teken in en spandeer die maand van Oktober elke weeksdag ‘n bietjie tyd in jou Bybel.
HOE DIT WERK.
Gedurende Oktober gaan jy elke weeksdag ‘n e-pos ontvang met die volgende:
Die Bybelgedeelte wat jy vir die dag moet lees.
Verskillende hulpmiddele wat meer lig op die teks werp, soos:
Video’s
‘n Kort Bybelstudie
Oordenkings
Vrae om oor te dink
Addisionele teksgedeeltes vir die naweek
Vul die vorm hieronder in, en lees saam met ons in God se Woord.
Sien jou in Oktober!