UIT DIE HAND VAN GOD – ‘N BYBELLEESPLAN

Juliemaand se Bybelleesplan-onderwerp is Uit Die Hand Van God. Lees self watter wonderlike geskenke jy as God se kind, elke dag uit Sy hand ontvang. Dit is alweer die einde van nog ‘n maand, wat beteken dis tyd vir ‘n nuwe Bybelleesplan. Wat is ‘n Bybelleesplan? Eenvoudig! Dit is ‘n plan wat jou help om […]

JESUS, DIE WYSHEID VAN GOD

Almal van ons het wysheid nodig. Jesus is God se wysheid vir ons. Hy roep ons om agter Hom aan te kom sodat Hy ons kan lei op die pad wat ons moet gaan. Ons het almal daagliks met situasies te doen waar ons wysheid aan die dag moet lê. Maar wat ons dink die […]