God gee vir ons baie beloftes en beginsels in Sy Woord. Elkeen hiervan is bedoel om ons lewens op een of ander manier te verbeter, maar ons moet geloof hê in die waarhede wat ons daar lees. ‘n Mens handel slegs volgens iets wat jy glo – wat jy as waarheid aanvaar. Geloof gaan oor […]
