OORWIN DIE VYAND SE LEUENS

Die duiwel het verskeie wapens, maar daar is een wat sy gunsteling is. Weet jy wat dit is? Ons lees van daardie wapen in die derde hoofstuk van Genesis. In Genesis 3:1-4 staan: “Hy [dis nou die slang] het vir die vrou gevra: “Is dit werklik so dat God gesê het julle mag nie van […]

OM OOR GOD SE WOORD TE DINK

Daar is sommer baie voordele daaraan verbonde om elke dag God se Woord te oordink. Ons lees oor twee van dié voordele in Josua 1:8. Daar staan: “Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal […]

HOE OM JOU LEWE TE BOU OP DIE WOORD

Het jy geweet God wil hê dat jou lewe ‘n sukses moet wees? Ja, dis waar! Juis daarom het Hy vir ons die Bybel, wat vol beloftes, beginsels, opdragte, ensovoorts is, om ons daarmee te help. Want as ons ons lewens bou op die Woord, dan kan dit nie anders as om suksesvol te wees […]

VYF VERSE OOR GEHOORSAAMHEID

God gee vir ons instruksies en voorskrifte in Sy Woord om ons te beskerm. Hier is vyf verse oor gehoorsaamheid aan God se Woord. Het jy al agtergekom dat mense nie baie van reëls hou nie? Jy hoef net ‘n motor te bestuur om te sien hoe baie mense reëls verontagsaam. Maar reëls is nodig […]