My oom boer met skape. Hulle weiding is nie ver van die plaashuis af nie, dus het hulle nie ‘n herder nodig om na hulle te kyk nie. Maar elke dag, net voor sononder, gaan my oom veld toe om hulle te gaan haal en hulle kraal toe te vat vir die nag. Hy fluit […]
voorsiening
GOD SAL VOORSIEN ONGEAG JOU BEHOEFTE.
UIT DIE HAND VAN GOD – ‘N BYBELLEESPLAN
Juliemaand se Bybelleesplan-onderwerp is Uit Die Hand Van God. Lees self watter wonderlike geskenke jy as God se kind, elke dag uit Sy hand ontvang. Dit is alweer die einde van nog ‘n maand, wat beteken dis tyd vir ‘n nuwe Bybelleesplan. Wat is ‘n Bybelleesplan? Eenvoudig! Dit is ‘n plan wat jou help om […]