HOE OM ‘N GEESTELIKE JOERNAAL TE HOU

Het jy al ooit ‘n gunsteling kledingstuk vir ‘n ruk lank nie gedra nie? Dan ontdek jy dit weer op ‘n dag, trek dit aan en kom agter dit sit nou nie meer so lekker nie! Jy sien, verandering wat geleidelik plaasvind, is verandering wat soms by ‘n mens verbygaan. Dis waarom dit ‘n goeie […]

BOU OP DIE ROTS VAN DIE WOORD

God het vir ons Sy Woord gegee sodat ons dit as fondament kan gebruik om ons lewens op te bou. As jy bou op die rots, sal jou lewenshuis nie in duie stort wanneer die lewensstorms kom nie! In Mattheus 7:24-27 lees ons ‘n gelykenis van Jesus oor die regte fondament waarop ons moet bou. […]