‘n Mens is ‘n gees, het ‘n siel en woon in ‘n liggaam. Elkeen van hierdie dele is vir God belangrik. Gebruik hierdie vyf maniere om vir jou liggaam te sorg. GEES, SIEL EN LIGGAAM. In 1 Thessalonisense 5:23-24 lees ons: “Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel […]