OM SONDE TE OORWIN

Oorwin sonde met die hulp van die Heilige Gees. Dit is Hy wat jou gewillige en bekwaam maak om God se wil te doen. Galasiërs 5:16-17: “Maar ek sê: Leef deur die Gees, dan sal julle beslis nie die begeertes van die vlees uitvoer nie. Want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees […]

LEWE IN OORWINNING DEUR JESUS

Jesus het gesterf om van diegene wat in Hom glo, meer as oorwinnaars te maak. Lewe in oorwinning deur jou geloof in Jesus Christus. GOD BELOWE OORWINNING. Jesaja 54:17: “Geen wapen wat gesmee word om jou aan te val, sal iets uitrig nie; elkeen wat vals teen jou getuig, sal gestraf word. Dit is hoe […]

MEER AS OORWINNAARS

Jesus het klaar die geveg geveg, en as oorwinnaar uit die stryd getree. Dit maak nie saak wat oor ons pad kom nie, deur geloof in Hom is ons meer as oorwinnaars. My man is baie lief vir die Rocky flieks. Hy het hulle almal op DVD, en elke nou en gaan hy op ‘n […]