WAT DIT BETEKEN OM JESUS TE VOLG

Het jy al ook gewonder wat dit beteken om Jesus te volg? Dan is jy nie alleen nie. Om Jesus te volg is nie so gekompliseerd soos ons dink nie. Ongelukkig beteken dit ook nie altyd wat sommige mense dink dit beteken nie. Maar kom ons begin by die begin, sodat ons kan verstaan wat […]