Ek is die egte druiwestok en my Vader is die landbouer. Elke loot aan My wat nie vrug dra nie, sny Hy weg; maar elkeen wat vrug dra, snoei Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. Ek is nie ‘n tuinier nie. Behalwe vir ‘n lugplant het ek nie eens plante in my huis […]
lig
JESUS, DIE LIG VIR DIE WêRELD
SIEN JESUS IN ‘N KERSBOOM (GRATIS LEESPLAN)
Die kersboom, versierings en geskenke onder die boom is tradisie met Kersfees. Dit herinner ons egter ook aan Jesus en wat Hy vir ons kom doen het. Kersfees is ‘n tyd van tradisie. Elke gesin en familie het hulle eie manier hoe hulle Kersfees vier. Vir sommige is die kersboom met al sy versierings baie […]
