Almal van ons het al tye gehad waar dit voel asof God baie ver is. Dalk het jy ‘n geliefde verloor en in jou hartseer en gemis voel jy baie ver van God af. Of dalk het jy ‘n probleem waarmee jy nou al lank sukkel. Jy bid en bid, maar niks gebeur nie. En […]