JESUS: DIE WEG, WAARHEID EN LEWE

Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.” Het jy al ooit verdwaal? Meeste mense het seker al op en of ander stadium so iets oorgekom. Dit kan ‘n mens nogal benoud maak, veral as die plek waar jy verdwaal […]

JESUS: DIE OPSTANDING EN DIE LEWE

Ons is die afgelope paar weke besig om te kyk na die ‘Ek Is…’-uitsprake van Jesus. Tot dusver het ons gesien Jesus is die Brood van die lewe, die Lig vir die wêreld, die deur waardeur ons moet ingaan, en die Goeie Herder. Vandag gaan ons kyk na Jesus, die opstanding en die lewe. JESUS […]