MEER VAN DIE BYBEL IN JOU LEWE

Het jy geweet daar is verskeie maniere wat jy kan gebruik om meer van die Bybel in jou lewe te hê? As dit jou doelwit is om hierdie jaar meer tyd in God se Woord te spandeer, dan gaan die idees in hierdie artikel jou beslis help. Sommige gaan jy alleen kan doen. Ander dalk […]

HOE OM ‘N BYBELLEES-ROETINE TE BEGIN

‘n Bybellees-roetine gaan jou help om die gewoonte aan te leer om elke dag Bybel te lees. Volg hierdie maklike stappe en begin sommer vandag nog daarmee. Het jy ook aan die begin van die jaar besluit dat jy hierdie jaar elke dag jou Bybel gaan lees? As jy dit gedoen het, dan is jy […]