BYBELVERSE: ADVENT

Gebruik jou gesin ‘n Adventskrans? Gebruik hierdie Bybelverse tydens Advent wanneer julle die verskillende kerse in die krans aansteek. Volgens die Kerkkalender begin Advent op die Sondag naaste aan die 30ste November. Dit dek die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens gelowiges hulle harte voorberei om Jesus se koms te vier. In […]

JESUS – DIE PERFEKTE GESKENK

Daar word gesê dat die perfekte geskenk aan drie maatstawwe voldoen. In dié artikel kyk ons hoe Jesus aan al drie voldoen en dus die perfekte geskenk is. Wanneer jy dink aan Kersfees, waaraan dink jy? Party mense sou sê die kersboom en liggies, die geskenke, die lekker kos en die saamwees met jou geliefdes. […]

BYBELVERSE OOR JESUS

Dit is amper Kersfees. Hoewel God nêrens in die Bybel vir ons sê dat ons Jesus se geboorte moet herdenk nie, het dit tog deel geword van die kerkkalender. In die weke voor Kersfees is ons harte tydens eredienste voorberei vir die feestyd. In baie gemeentes is kerse aangesteek om ons te herinner aan die […]