Ons lees van Jesus se verhoor in al vier die Evangelies. Maar, net soos met baie ander gebeure in die Evangelies, word dit deur elke skrywer anders beskryf. Johannes is byvoorbeeld die enigste een wat skryf oor die verhoor voor Annas. En net Lukas skryf oor die verhoor voor Herodes. Wat ‘n mens egter baie […]