STREEF NA – WAT DIE BYBEL Sê

Het jy geweet dat God in Sy Woord vir ons sê waarna ons moet streef? Mense streef na baie dinge. Sommige is besig met ‘n gedurige strewe na geld, roem of mag. Ander strewe weer daarna om die sterkste of mooiste te wees. Maar wat sê die Bybel? Waarna is ons veronderstel om te streef? […]

26 VERSE OOR HEILIGHEID EN HEILIGMAKING

Ons lees gereeld in die Bybel oor heiligheid. Ons lees dat God heilig is en dat Hy van ons, as Sy kinders, verwag om ook heilig te wees. Vandag gaan ons ‘n bietjie kyk na heiligheid. In die Afrikaanse Vertaling sal jy die woord ‘heilig’ raaklees. Maar soms word dit met ‘n sinoniem vertaal. Dan […]