In Efesiërs 6 lees ons van die wapenrusting van God. Die gedeelte begin deur vir ons te sê ons moet ons sterkte in die Here en Sy krag kry. Dan moedig dit ons aan om God se volle wapenrusting aan te trek. Hierdie is ‘n geestelike wapenrusting, want ons stryd is nie teen mense, teen […]
genesing
UIT DIE HAND VAN GOD – ‘N BYBELLEESPLAN
Juliemaand se Bybelleesplan-onderwerp is Uit Die Hand Van God. Lees self watter wonderlike geskenke jy as God se kind, elke dag uit Sy hand ontvang. Dit is alweer die einde van nog ‘n maand, wat beteken dis tyd vir ‘n nuwe Bybelleesplan. Wat is ‘n Bybelleesplan? Eenvoudig! Dit is ‘n plan wat jou help om […]
