DRIE GELOOFSLESSE UIT MATTHEUS 9

Die Bybel is vol verhale oor mense by wie ons geloofslesse kan leer. In Mattheus 9 lees ons van ‘n paar mense wat deur Jesus genees is. Vandag gaan ons na drie van hulle kyk, want by elkeen leer ons iets anders oor geloof. DIE VERLAMDE MAN. Sommer aan die begin van die hoofstuk lees […]

JOU GELOOF: WAT JY MOET WEET

Geloof is een van die belangrikste aspekte van ‘n Christen se lewe. Dié artikel leer jou wat geloof is, waar jy dit kry en hoe jy dit vrystel. In Hebreërs 11:6 lees ons: “Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan, en dat Hy […]