GELOOF IN AKSIE: VROU MET BLOEDVLOEIING

Die afgelope twee weke het ons gesels oor geloof. Ons het eers gekyk na alles wat jy oor geloof moet weet. Toe het ons gekyk na drie geloofslesse uit Mattheus 9. Vandag gaan ons kyk na die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en sien wat ons kan leer oor geloof in aksie. Na ons […]