Ons almal ly aan gejaagdheid-siekte, maar ons moet leer om gejaagdheid sonder genade uit ons lewens uit te skakel. In sy boek, “The life you’ve always wanted – spiritual disciplines for ordinary people”, vertel John Ortberg van die dag toe hy vir Dallas Willard raad gevra het. John en sy familie het Chicago toe getrek. […]