Gehoorsaamheid aan God is iets wat vir Hom baie belangrik is. Jy hoef maar net die eerste paar hoofstukke in Genesis te lees om te sien dat dit waar is. Oral in die Bybel lees ons dan ook van mense wat een van twee dinge gedoen het. Daar is diegene wat aan God gehoorsaam was […]
gehoorsaam
VYF VERSE OOR GEHOORSAAMHEID
VYF LESSE UIT HISKIA SE LEWE
EIENSKAPPE VAN ‘N DISSIPEL
Die Bybel leer vir ons spesifieke eienskappe van iemand wat ‘n dissipel van Jesus is. Is hierdie eienskappe deel van jou lewe? In Mattheus 28:18-20 lees ons ‘n baie belangrike opdrag van Jesus. Hierdie opdrag is gegee net voor Hy opgevaar het na die hemel, so dit is een van die laaste dinge wat Hy […]
GEHOORSAAMHEID EN GELOOF
Gehoorsaamheid en geloof is twee belangrike dinge wat deel van elke gelowige se lewe moet wees. Daar is altyd ‘n baie goeie rede vir God se opdragte, en ons moet Hom genoeg vertrou dat ons kies om gehoorsaam te wees. In Numeri 20 lees ons dat die Israeliete in die Sinwoestyn aangekom het. Daar was […]