HOE OM DIE GEVEG IN JOU GEDAGTES TE WEN.

Die duiwel is daagliks besig om aanvalle in jou gedagtes te loods. Maar God het jou die wapens gegee sodat jy die geveg kan wen. Dit het begin kort na ek tot bekering gekom het. Die aakligste gedagtes oor Jesus het skielik in my kop gekom en ek kon nie daarvan ontslae raak nie. Einde […]