JESUS IS DIE BROOD VAN DIE LEWE

“Jesus het vir hulle gesê: ‘Ek is die brood van die lewe. Wie na My toe kom, sal nooit honger word nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors word nie” (Johannes 6:35). Ek is seker jy het, soos ek, sekere boeke in die Bybel wat jy eerder lees as ander. En, net […]