9 WENKE VIR ‘N BETER GEBEDSLEWE

Oral in die Bybel lees ons van mense wat gebid het, en hoe God hulle gebede beantwoord het. Soms lyk dit of gebed vir hierdie mense so maklik was, en dan raak ons bekommerd wanneer gebed nie vir óns so maklik is nie. Maar gebed hoef nie moeilik te wees nie. Om die waarheid te […]

HOE OM GOD SE WOORD TE BID

God se Woord is Sy wil. Om God se Woord te bid, is dus om volgens Sy wil te bid. Gebruik Psalms, beloftes, opdragte en nog meer om God se Woord te bid. In 1 Johannes 5:14-15 lees ons ‘n wonderlike belofte van die Here. “En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat […]