WAT OM TE DOEN WANNEER JY EENSAAM VOEL

Voel jy vandag eensaam? Jy is nie die enigste een nie. Daar is baie mense wat elke dag alleen voel. Sommige is regtig alleen. Ander sukkel met ‘n gevoel van eensaamheid selfs al is daar ander mense rondom hulle. Maar as jy ‘n kind van God is, dan is daar hoop! Hoewel God se Woord […]