12 BYBELVERSE VIR KERSFEES

Hierdie 12 Bybelverse vir Kersfees sal jou help om jou oë op Jesus te rig vir hierdie feesseisoen wat voorlê. Vrydag herdenk ons die geboorte van ons Here Jesus. Regdeur die Bybel, van Genesis tot Openbaring, lees ons van Jesus. Daar is profesieë oor Sy eerste koms. Dan is daar ook profesieë oor die dag […]

MEER AS OORWINNAARS

Jesus het klaar die geveg geveg, en as oorwinnaar uit die stryd getree. Dit maak nie saak wat oor ons pad kom nie, deur geloof in Hom is ons meer as oorwinnaars. My man is baie lief vir die Rocky flieks. Hy het hulle almal op DVD, en elke nou en gaan hy op ‘n […]