Om jou te bekommer is ‘n gewoonte wat verander kan word. God sê in Sy Woord dat ons ons nie moet bekommer nie, maar al ons kommer vir Hom gee. Ek het op ‘n stadium ‘n boek van Kenneth Hagin gelees, wat handel daaroor dat jy jou bekommernisse op die Here moet werp. Vandag wil […]